1. |
Isoleer Met My
04:55
|
|||
"The National Coronavirus Command Council has decided to enforce a nation-wide lock-down"
Hey!
Isoleer met my
Dan word jy vry
Isoleer met my
Dan is dit verby
Hey!
|
||||
2. |
Bly Stil
03:06
|
|||
Bly stil
En ophou kla
Bly stil
Want jy't te veel gevra
Bly stil
Voordat jy nou meer pla
Bly stil
Bly stil ja
|
||||
3. |
Alleen
03:37
|
|||
Alleen, alleen
Waar’s almal heen?
In die donker van die nag
Alleen, alleen
My eensame een
Die mensdom lê verkrag
Ons harte bloei
Die strate rooi
Ons enigste beswaar
My ewige een
Wie’t jou weggeneem
Hoe kom ek eindelik daar?
Alleen, alleen
Ons word weereens
In versoeking verlei
Alleen, alleen
In smart geseën
Vir ewigheid te bly
Sonder jou – alleen...
Sonder uitvlug – alleen…
Sonder die besonder…
Alleen.
|
||||
4. |
||||
5. |
Voor Die Son
03:25
|
|||
In die storm kom ons saam
En is opsoek na die maan
Sy is vir jou en ook vir my
En ons kry haar weer saam
As ons aanhou soek
Dan word ons vry
Maar sy soek altyd vir jou
En vir my
In die storms wil ons bly
Om haar weereens te kry
Deur ons trane sal ons sien
Sy is steeds aan ons sy
As ons aanhou soek
Dan word ons vry
Maar sy soek altyd vir jou
En vir my
|
||||
6. |
Isolasie
04:31
|
|||
Isolasie
Jy moet onthou
Jy moet vertrou
Jy moet aanhou
Isolasie roep vir jou
Isolasie
Jy moet terughou
Jy moet weghou
Jy moet toehou
Isolasie roep ons nou
Isolasie
Ons moet uithou
Ons moet vashou
Ons moet oorhou
Isolasie roep ons nou
Isolasie
Ons moet beskou
Ons moet berou
Ons moet ophou
Isolasie roep ons nou
"Unless we take these difficult measures now, the coronavirus pandemic will engulf, and ultimately consume, our country"
Isolasie roep ons nou
Isolasie... my isolasie
Roep ons nou
|
ISOLASIE Cape Town, South Africa
Ronnie Belcher is a Musician and Drummer for Terminatryx and The Damned Crows. Tattoo Artist at Mr Lucky's Cape Town Tattoo.
Streaming and Download help
If you like ISOLASIE, you may also like:
Bandcamp Daily your guide to the world of Bandcamp